top of page

2021
No upcoming events at the moment
WANNEER
Saterdag, 14 Augustus, 2021
​
----------------------
​
WAAR
Mina’s Art Cafe and Farm Venue, Magoebaskloof
Deck Troue
WYNAND & NERINDA TROU
Die troue is nou om die draai! Kyk na die trou skedule en maak seker julle is al die 13de Augustus in Magoebaskloof.
Boek akkomodasie so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom.
RSVP voor Junie 2021.
Dae tot ons trou
Trou Skedule
'n NAWEEK TROUE
Ons wil graag hê julle moet Vrydag die 13de Augustus al in Magoebaskloof wees, om saam met ons die Zwalaka Brouery ervaring te geniet met 'n eksklusiewe bierproe en hamburger aand - Zwalaka is op Mina's se plaas.
VRYDAG 13 | 08 | 2021
Gaste arriveer in Magoebaskloof
6nm | Eksklusiewe bierproe en hamburgers by Zwalaka Brouery
SATERDAG 14 | 08 | 2021
Formele drag word vereis, maar hou in gedagte dat dit baie koud is daardie tyd van die jaar #fancyAFeskimo
12:30nm | Gaste kom by Mina's aan
2nm | Trou seremonie
3nm | Die res
'n Kontant kroeg sal beskikbaar wees, gratis 30l bier en 30l gin geskenk aan gaste
SONDAG 15 | 08 | 2021
10vm | Groepontbyt by The Pancake House in Haenertsburg

Boek julle
akkomodasie
MAGOEBASKLOOF TROUE
Daar is beperkte akkommodasie naby aan Mina's. Bespreek asseblief so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom
​
Ons sal verkies dat julle in groepe boek, dit is die naaste en dis op dieselfde grondpad, Cheerio Straat;
OF
Padkaart


2021
Deck Troue
BOEK AKKOMMODASIE NOU
​
No upcoming events at the moment
Dae tot ons trou
WYNAND & NERINDA TROU
Die troue is nou om die draai! Kyk na die trou skedule en maak seker julle is al die 13de Augustus in Magoebaskloof.
Boek akkomodasie so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom.
RSVP voor Junie 2021.
bottom of page