top of page
Untitled-fdf.png

2021

WANNEER

Saterdag, 14 Augustus, 2021

​

----------------------

​

WAAR

Mina’s Art Cafe and Farm Venue, Magoebaskloof

Deck Troue

WYNAND & NERINDA TROU

Hiermee word julle hartlik uitgenooi om te kom deel in die vreugde en fees vieringe van ons troudag.

​

RSVP voor Junie 2021.

Dae tot ons trou

Ons trou in Magoebaskloof, Limpopo

MAGOEBASKLOOF TROUE

Daar is beperkte akkommodasie naby aan Mina's. Bespreek asseblief so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom
​
Ons sal verkies dat julle in groepe boek, dit is die naaste en dis op dieselfde grondpad, Cheerio Straat;

Accommodation Buttons-01.png

OF

Untitled-2.png
Accommodation Buttons-02.png

Padkaart

Trou Skedule

'n NAWEEK TROUE

Ons wil graag hê julle moet Vrydag die 13de Augustus al in Magoebaskloof wees, om saam met ons die Zwalaka Brouery ervaring te geniet met 'n eksklusiewe bierproe en hamburger aand - Zwalaka is op Mina's se plaas.

​

​

VRYDAG     13 | 08 | 2021

Gaste arriveer in Magoebaskloof

​

6nm  |  Eksklusiewe bierproe en hamburgers by Zwalaka Brouery

​

​

SATERDAG     14 | 08 | 2021

Formele drag word vereis, maar hou in gedagte dat dit baie koud is daardie tyd van die jaar #fancyAFeskimo

​

2nm  |  Gaste kom by Mina's aan

3nm  |  Trou seremonie

4nm  |  Die res

​

'n Kontant kroeg sal beskikbaar wees, gratis 30l bier en 30l gin geskenk aan gaste

​

​

SONDAG     15 | 08 | 2021

10vm  |  Groepontbyt

12nm  |  Wittebrood (Julle is nie genooi nie...)

sd.jpg

2021

Deck Troue

BOEK AKKOMMODASIE NOU

​

No upcoming events at the moment

Dae tot ons trou

WYNAND & NERINDA TROU

Hiermee word julle hartlik uitgenooi om te kom deel in die vreugde en fees vieringe van ons troudag.

​

RSVP voor Junie 2021.

Accommodation Buttons-01.png
Accommodation Buttons-02.png
bottom of page